About Louis Loock

Louis Loock is vandag bekend as een van Suid-Afrika se geliefde tenore.  Sy ligte klassieke aanslag, met ook ‘n fyn aanvoeling vir ligter musiek, maak hom ‘n welbekende stem en persoonlikheid in Suid- Afrika.  Hy was deel van die groep, Romanz, wat enorme suksesse behaal het, beide in Suid-Afrika, asook internasionaal.  Sedert 2013, betree hy die verskillende verhoë en teaters, en begin ook optredes doen in Australië.

Louis het reeds twee solo albums uitgereik: ‘n Nuwe Môre, en Skatkis/Tesoro.

Louis Loock skilder ook graag, en het ‘n groot passie vir sy herkoms en erfenis.  Sy skilderye is bekend vir landskappe in en om Suid-Afrika.  Hy het reeds ‘n kortverhaalbundel gepubliseer, ‘n Plekkie onder die Son, wat ‘n komiese blik op die mensdom en ‘die kunstenaar’ is.

____________________________

Louis Loock, a well respected and loved tenor in South Africa, is mostly known for his light classical approach to music.  He formed part of the vocal qaurtet, Romanz for most of the groups existence, and has been performing as solo artist since 2013 in theatres and venue’s in South Africa and also Australia.  He has produced two solo albums: ‘n Nuwe Môre (A New Tommorrow) and Skatkis/Tesoro. (Treasure Chest)

Louis are also known for his landscape paintings of the picturesque South Africa, and has also published a short story book: ‘n Plekkie onder die Son.  He adds great value to his heritage and culture, but also love to discover new places and different cultures.

optrede skedule

Foto Gallery

 

16a 24 IMG_1642 MG_6422 MG_6761 Performance-shot Performance5 performance3

Enquiries





Naam:
Van:
Epos:
Tel:
Byeenkoms
Datum
Boodskap
 

Aletta Jung

Kantoor: 021-981 5725
Sel: 082 889 0253
Louis word MET trots geborg deur:

Recent Tweets